Modulekode | WTW 133 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module word slegs in Engels aangebied op die Mamelodi kampus. Op die Hatfield en Groenkloof kampusse word dit in Engels en Afrikaans aangebied. Real numbers, elementary set notation, exponents and radicals. Algebraic expressions, fractional expressions, linear and quadratic equations, inequalities. Coordinate geometry: lines, circles. Functions: definition, notation, piecewise defined functions, domain and range, graphs, transformations of functions, symmetry, even and odd functions, combining functions, one-to-one functions and inverses, polynomial functions and zeros. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BCom (M) Vierjaarprogram
Hoër Sertifikaat (Sportwet) Opsie: Opvoedkunde BSc (Konstruksiebestuur) Konstruksiebestuur (3Jaar) BSc Eiendomswese BSc: Bourekenkunde (3Jr) Bourekenkunde BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BSc Verlengde program - Fisiese Wetenskappe BSc Verlengde program - Wiskundige Wetenskappe BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | BSc- en BCom-studente: Ten minste 3 (40-49%) in Wiskunde in die Graad 12-eksamen en moet gelyktydig saam met WTW 133 geneem |
Kontaktyd | 3 lesings per week, Mamelodi, Funderingskursus, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App